Posts

Drosanthemum speciosum

Image
Pragtige vygie met verskillende skakerings van oranje en rooi  

Euphorbia tuberosa

Image
Ondergrondse vingerpol. Net die blare steek bo die grond uit. Nogal skaars op Patryskloof.  

Aloe microstigma

Image
 

Gladiolus alatus

Image
Hierdie pragtige Gladiolus groei in die kloof en op pad kloof toe. Meer info op SANBI  

Satyrium odorum

Image
Dit is een van 'n klompie grondorgidee wat op die plaas voorkom Ek plaas dit voorlopig hier. Is nie 100% seker nie , dir plant varieer nogal baie lyk my Kom naby die ou huis voor. Ook in die kloof.  

Cyanella lutea

Image
Kom redelik wyd verspeid voor o.a. die pas op pad na kloof. Sien ook wikipedia