Posts

Showing posts from December, 2021

Gladiolus alatus

Image
Hierdie pragtige Gladiolus groei in die kloof en op pad kloof toe. Meer info op SANBI  

Satyrium odorum

Image
Dit is een van 'n klompie grondorgidee wat op die plaas voorkom Ek plaas dit voorlopig hier. Is nie 100% seker nie , dir plant varieer nogal baie lyk my Kom naby die ou huis voor. Ook in die kloof.  

Cyanella lutea

Image
Kom redelik wyd verspeid voor o.a. die pas op pad na kloof. Sien ook wikipedia  

Kumara plicatilis

Image
Beter bekend by sy ou naam Aloe plicatilis . Dit kom voor vanaf Omtrent Worcester tot Kaapstad Die een groei by die ou huis. Vermoedelik moet daar van hulle wees in die berg. het nie verder gesien nie. Mer inligting by http://pza.sanbi.org/kumara-plicatilis

Gladiolus venustus

Image
 Kom veral noord naby die ou huis voor. Ook op pad dam ens Een van 'n paar mooi Gladiolus wat op die plaas voorkom.

Cyanella hyacinthoides

Image
Kom hier en daar veral naby die dammetjie noord van die ou huis voor in sanderige grond   Laaste foto http://pza.sanbi.org/cyanella-hyacinthoides