Posts

Showing posts from October, 2022

Tylecodon sp1

Image
Nenta species  Direkte familie van die botterboom (Tylecodon paniculatus) . Alle Tylecodon is giftig vir diere

Drosanthemum speciosum

Image
Pragtige vygie met verskillende skakerings van oranje en rooi  

Euphorbia tuberosa

Image
Ondergrondse vingerpol. Net die blare steek bo die grond uit. Nogal skaars op Patryskloof.