Kukumakrankra bol. Die enigste spesie dink ek wat by julle groei. Mooi krulblare in die wintermaande. Hulle blom ongeveer einde November/begin Desember. Net die wit blommetjie kom uit die grond . Blare het lankal opgedroog. Vrug ontwikkel ondergronds en kom uit die grond uit so sagte dingetjie ongeveer pinkie lengte, begin April of later.Baie interessante bol Vrug met klein saadjies sigbaar
Dit is een van 'n klompie grondorgidee wat op die plaas voorkom Ek plaas dit voorlopig hier. Is nie 100% seker nie , dir plant varieer nogal baie lyk my Kom naby die ou huis voor. Ook in die kloof.
Comments
Post a Comment