Satyrium odorum

Dit is een van 'n klompie grondorgidee wat op die plaas voorkom

Ek plaas dit voorlopig hier. Is nie 100% seker nie , dir plant varieer nogal baie lyk my

Kom naby die ou huis voor. Ook in die kloof.


 

Comments

Popular posts from this blog

Gethyllis villosa