Gethyllis villosa
Kukumakrankra bol. Die enigste spesie dink ek wat by julle groei. Mooi krulblare in die wintermaande. Hulle blom ongeveer einde November/begin Desember. Net die wit blommetjie kom uit die grond . Blare het lankal opgedroog. Vrug ontwikkel ondergronds en kom uit die grond uit so sagte dingetjie ongeveer pinkie lengte, begin April of later.Baie interessante bol Vrug met klein saadjies sigbaar
Comments
Post a Comment